Bloemhof

Bigdan

New member
Goeiedag

Ek wil graag hoor ons gaan Bloemhof toe die einde November vir 4 dae, wat stel julle voor en hoe moet ons pak, ook hoe lyk die weer daar daai tyd van die jaar.

Dankie.
 
baie tent penne my maat!!!!
beste hengel in sa my opinion maar weer kan vinnig op jou draai sterk winde al paar gazibos en tente verloor
wat vir my werk
1.1groter sinkers as normal(WINDERIGE TOESTANDE)
ASE EN DIPS
1.2BRUIN BROOD INGEBRE MET EIER
1.3FLOURECINE BAIE
1.4DEGIE(CANDERELL)
1.5PLAIN FLOATIES
DIPS WAT SAAM GAAN
2.1FX FX FX
2.2DEVILS FORK
2.3BANJO
2.4TJOP TJOP
2.5LEGEND
2.6ALMOND
2.7TUTI FRUTI(SPRAY)
2.8GP
2.9PERDEBY
2.10TCP
EK MOOI VISSE MET DIE OPGETEL WAAR GAAN JULLE
 

Bigdan

New member
ons het n huis in die dorp gekry en gaan in en uit ry eers na sandveld en dan die saterdag na die plek onder die wal. en wat stel jy voor vir babers.
 
Top