Hi Ouens,
Ek is nuut op die site en het gewonder hoe die visvang lyk nou by Bloemhof so na die winter...? Ek beplan n trippie maar was nog nooit daar nie... Hoor almal praat van Die Hoek, Skepnet ens. Waar is die plekke presies? Enige hulp is altyd opreg wardeer!