skillie007
New member
More mense.
Ek will net vra of da mense is wat my bietjie kan help asb.
Ek gan September van die 3de to die 6de Bloemhof dam toe en ek will graag weet waar is goei plek om te camp vir goei carp hengel.
Ons sal by Sandveld camp en omdat dit my eerste keer by die dam is wil ek manet bietjie raad vra
Baie Dankie