BLOEMHOF BONANZA 2011

Skuimkop

Sealiner
Eish ongelukkig moet ek ook my Bloemhof planne laat vaar. Baie hartseer want ek het so baie uitgesien na die een.
 
ShadowCast

New member
Droomvanger: What is the rules and requirements for this compitision?.. sorry, i am a bit new to this. I will apriciate the reply :):fishn
 
Zoompoep

New member
@ Shadowcast

Hier is die bassiese riglyne dit kan hier en daar veskil

General:

It is a boat and shore angling competition.
Participants must register at gates.
Only participants may participate in Bonanza.
Open line class. Two rods per angler.
Hounette en life wells sal voor kompetisie nagegaan word.
Deur in te skryf aanvaar deelnemers die Hengelreëls.
Any participant who contravenes the angling rules will be disqualified.
Enige besware ten opsigte van beampte of uitslag moet skriftelik by Appelraad ingedien word. Geen besware sal na 14h00 op 1 Mei 2011 oorweeg word nie.
Appeal Board’s decision is final.
Jy moet te enige tyd op versoek van 'n Beampte jou hengelkaartjie kan toon.
Reg van toegang voorbehou. No refunds.
Drankmisbruik en onbeheersde gedrag sal nie geduld word nie. Oortreders sal aangekla en deur die S.A.P van die terrein verwyder word.
Sportmangees, boot-en-oewerhengelaars respekteer mekaar se regte.
'n Oneerlike hengelaar pleeg bedrog, nie net teen die organiseerders of die borge nie, maar ook teen JOU, die eerlike hengelaar. Rapporteer asseblief enige bedrog of afwyking van die hengelreëls. Dit is vir jou eie beswil.
Eko-Care keur voerplekke af.
Merkers slegs vanaf 27 April toegelaat sodat deelnemers nie oor mekaar se lyne gooi nie. Jy moet self jou merker op 1 Mei verwyder.
Damreëls van die SAPS, Oorde en Provinsies geld.
Geen quadbikes en troeteldiere by oorde toegelaat nie.
Deelnemers moet asb. verseker dat hulle persoonlike besonderhede korrek afgeneem word by registrasie.
‘n Juniordeelnemer is onder 15 jaar oud op datum van die Bonanza.
Geen hengel op Donderdag 28 April vanaf 18h00 tot Vrydagoggend 29 April om 08h00.
Oewerhengel:

Sandveld en Noordwes (uitgesonderd die gedeeltes gereserveer vir boothengelaars en hoofborge).
Jy kan alleenlik plek hou vir laatkommers vir soveel mense as wat jy hengelkaartjies aan Hoofoewerbeampte kan toon.
Geen kampering binne hengelsone van 5 meter vanaf damoewer toegelaat nie.
Canoes and bait boats are permitted. Lifejackets must be used.
Geen kano’s na sononder op die dam toegelaat.
Geen petrolaangedrewe / battery bote (trolling motors) om aas uit te neem nie.
Boat angling:

Launching from the official launching sites only.
Only participants on boats. No passengers.
No boat fishing within 300 meters from shore anglers.
No boats allowed to beach at the shore angling areas.
Geen boothengelaars in oewerhengelseksie toegelaat nie.
Boat anglers may fish from allocated shores, but will be judged according to Eko-Care Fishing boat points system. (Not allowed to beach on private property.)
Bote en skippers moet voldoen aan SAMSA se vereistes.
Boats equipped with night navigation equipment are allowed at their own risk on the dam during the night.
Boats not allowed to cruise on the water after sundown (must stay anchored).
Skippers must complete “SAPS lock-in control document” and hand it back to Launch Official before launching. The lock-in document is available at gates of resort.
Stywe Lyne Spanne Kompetisie:

Teams angling tournament begins on Friday at 08h00 until 16h00.
Target species: Only carp will be weighed.
Teams may consist of 1 to 4 anglers per team.
Teams must register to participate in the teams tournament. Hand in your Teams Entry Form to Weigh-in Official.
NB. Weigh-in will be done by Shore Officials on the shores where participants are fishing.
Weigh-In ring closes at 16h30 on 29 April 2011.
NB.Only the team’s four biggest carp (excluding grass carp) will be weighed. You decide wich are your biggest carps. No culling allowed at the weigh-in ring.
Karp geweeg in die spanne kompetisie kom nie in aanmerking vir die Spar Bonanza nie.
Prizes for 1 - 3 for heaviest bag of four carps per team, boat and shore anglers respectively.
Stywe Lyne Spanne “Big Banger”: Bootspan met swaarste sak van 4 karp swaarder as 28kg wen ‘n motorboot twv R90 000.
Stywe Lyne Spanne “Big Banger”: Oewerspan met swaarste sak van 4 karp swaarder as 28kg wen volledig toegeruste veldsleepwa twv R90 000.
Prizes for Best dressed team.
Prys vir klub / organisasie met meeste deelnemers.
Spar Bonanza:

Hengeltyd Oewer:Vrydag 08h00 tot Sondag 08h00.
Hengeltyd Boot: Vrydag 08h30 tot Sondag 08h30.
Inweegring sluit Sondag: Oewer 08h30 / Boot 09h00.
Target Fish Species: Carp, (excluding grass carp) and Catfish.
Overall Winner determined by the most combined points according to the Eko-Care Fishing Table for the total weight of your single biggest carp and your single biggest catfish together.
The first 10 shore prizes and 10 boat prizes will be determined according to the Eko-Care Fishing Table per single fish.
Prizes 1 - 5 for Ladies in Spar Bonanza determined according to the Eko-Care Fishing Table per single fish.
Prizes 1 - 3 for Juniors in Spar Bonanza determined according to the Eko-Care Fishing Table per single fish.
Spar Bonanza “Big Banger” motorprys: Grootste karp bo 9,7kg deur boothengelaar gevang wen ‘n Bantam Bakkie.
Spar Bonanza “Big Banger” bootprys: Grootste baber bo 22,5kg deur ‘n oewerhengelaar gevang wen ‘n motorboot.
Inweeg:

Hengelkaartjie moet getoon word om vis te kan weeg.
‘n Deelnemer bevestig met sy handtekening op inweegstrokie sy persoonlike besonderhede en gewig van die vis korrek is.
LW. Oewerhengelaar se vis word langs hengelwater by hulle kampplek deur oewerinweegbeamptes geweeg.
Vis wat geweeg word, word die eiendom van die Organiseerders.
Only your biggest fish of a specie will be weighed. Rather catch & release.
Slegs visse wat groot genoeg is om vir ‘n prys in aanmerking geneem te word, sal geweeg word.
Boat anglers No bags loaded with fish will be allowed at weigh-in ring. And no culling at the weigh-in ring allowed.
Only live fish will be weighed. No damaged fish will be weighed.
Each participant must have his or her own keep net or live well.
It is in your own interest to weigh your fish for Big Banger prizes immediately.
Waterlab / Geoscience sal wenvisse ontleed om vas te stel of vis uit Bloemhofdam kom en wanneer die vis gevang is.
Prize-giving:

Prizegiving of both Stywe Lyne Teams competition and Spar Bonanza to be held on Sunday. Starts sharply at 10h00.
Participants must be at prizegiving at Sandveld and present his angling ticket to be considered to win any prize.
You can only win one prize with one fish.
One prize per participant, lucky draws excluded.
All participants automatically participate for all prizes in the fishing tournament. The computer weigh-in programme will sort out the winners of the different categories.
In case of a tie the winner will be determined by a draw.
The organizers reserve the right not to hand out any specific prize when foul play or any irregularity is suspected.
The organisers will not be liable for any prizes not awarded due the withdrawal of a sponsor.
Lucky draw for the Keep the dam Clean Competition. You must hand in your bag with litter and tear-off slip at Lucky Draw Box.
Water is Lewekompetisie Handig jou lucky draw met jou kaartjienommer daarop opgeskryf by prysuitdeling in.
Pre EntryLucky draw. Get a stamp on the back of your angling ticket when you arrive at the gates.
 
Droomvanger

Senior Member
Thanks for the reply Zoompoep. Ek was bietjie uitstedig - Witsand vir die Artlure Nationals.
Volledige besonderhede van die Bonanza op die web van Eco-Care trust.  www.ecocare.org.za
 
Top