Bloemhof 29 Julie 2011

BLADE_IMPIE

New member
Goeie middag

 

Ons beplan om 29 Julie 2011 vir die naweek bietjie by Sandveld te gaan kamp. Ek het al die inligting van die ou vangste daar maar na die vloed het ek gehoor dit is n moeilike dam nou.

 

Kan iemand my help asb met tipe winter aas en afstand help.

 

Baie dankie julle is die beste
 

Bigdan

New member
Hi

Het so bietjie info gebruik gerus Banjo en spirrits, probeer dan ook Has been tigernuts deur die nag. Het ouens laas naweek daar gehaad vir wie dit gewerk het.

Sterkte.
 
Top