blaaupan dam

wykie

Senior Member
Na 9 jaar se probeer by die water het payday uiteindelik aangebreek.
4.7KG
Tutty fruity flouties en black magig op die bom ^^..
 

Attachments

  • 1175539_600678949982631_933947864_n[2].jpg
    1175539_600678949982631_933947864_n[2].jpg
    47.5 KB · Views: 147

Bruggie

Sealiner
Hi Wykie,

 

Lekker om weer van jou te hoor. Ek was Sondag wat verby was daar en het 4 vir die dag uit gehaal en 3 verloor.

Vang jy gereeld daar? En gebruik jy n assboot? Ek is gewoonlik op n Sondag daar.
 
Top