Kan iemand my asb help? Ek het so paar maande gelede raad gevra oor watse koffie grinder om te koop vir 'n 13ft blue marlin wat ek gebruik vir rock and surf, ek gooi 'n 4oz sinker. Meeste mense het die Shimano Ultegra voorgestel, maar nou is ek nie seker watter Ultegra is die beste nie. kan iemand dalk bevestig watter een van die XSA, XSB, XSC is die beste en is daar 'n groot verskil? Ek wil die 5500 koop, of moet ek eerder kyk na die 10 000 of 14 000?