Beitbrug info

Dawie Boeta

New member
Good day

Has anyone gone through the Beitbrug borderpost recently?

I'm taking my family on a House boat trip to Binga, Kariba. I.ve been through that border twice, but that was 4 years ago.

How strict are they regarding food, drinks, etc? Are they as corrupt as the Komatipoort/ Mozambique border?

Can I change Rand to dollar at the border?

Any helpful tips please!
 

IWyk

Sealiner
I would avoid Beitbridge. Through Botswana and in at Plumtree or Panamatenga is the way I would go.
 

Mr.Simpson

New member
1. Maak jou reg vir so 'n 3 ure sessie by Beitbrug vir die SA en ZIM kant saam. Daar is nie 'n goeie dag of tyd nie
2. Moenie runners/helpers gebruik nie
3. Gaan staan maar geduldig agter in die ry en wag dat dit jou beurt is, as jou attitude reg is vanaf die begin dan is dit nie so erg nie. Onthou jy is op vakansie so geniet dit.
4. Hou by die spoedgrens in ZIM, en het jou 1 dollars reg vir die tolhekke
5. Ruil jou dollars in SA, moenie van die locals by die grenspos gebruik nie. Van die lodges het kaart fasiliteite wat ook welkom is

Ons is ook oppad Lower Zambezi toe in Oktober en doen dit nou al vir die afgelope 5 jaar. Die snaakste ding van als is dat Beitbrug n half uur vat as jy terugkom SA toe.
 

Dawie Boeta

New member
Baie dankie vir die inligting!

Ek het dit ook die vorige 2 keer so ondervind, maar dit was 4 jaar gelede.

Gaan net die afgelope jare na ons plek toe in Mosambiek.

Lyk my ek moet maar in Musina geld ruil.
 

Dawie Boeta

New member
Baie dankie vir die inligting!

Ek het dit ook die vorige 2 keer so ondervind, maar dit was 4 jaar gelede.

Gaan net die afgelope jare na ons plek toe in Mosambiek.

Lyk my ek moet maar in Musina geld ruil.
 

KARLR

Member
Dawie, net baie versigtig die laate 150km bestuur na Binga. Moerse pot holes en slegte pad.

So +/- 4 ure se ry vanaf Bulawyao. ons manne was vroer in die jaar daar, en gaan weer in November. Die meer is ook baie laag op die stadium.

Maar dit bly n voorreg om op n huisboot op Kariba te wees.

Op watter huisboot gaan julle ?
 

Dawie Boeta

New member
More Karlr

Baie dankie vir die inligting.

Ek het geding dit gaan langer neem om van Bulawayo na Binga te reis, so dit is goeie nuus.

Ons gaan op die Lady Jacqueline. Ons is 6 mense.

Ek was al in die verlede by Binga, maar dit is dan nog goeie nuus dat die meer leeg is. Die vis behoort meer gekonsentreerd te wees, en dus makliker om te kry.

My vorige ondervinding daar was dat die Effzet lepels en spinners die beste gewerk het. Maar ek gaan ook lewendige kurpers gebruik, en ook so bietjie rapalas sleep. Ek weet Kariba se tiere is anders as ander plekke, maar ek was vroeër die jaar Jozini toe, en het mooi vis gekry met sekere rapalas.

Is daar iets wat vir jou uitgestaan het?
 

KARLR

Member
Effzets en "spinners" werk maar die beste. Het n paar ordentelike tiere op lewendige bream gevang.

Did trawl a few rapala's , but not my favourite. Prefer spinning.

Kariba has it's own tempo, so I always use 3 to 4 rods with different lures.
 
Top