behulpsame hengelaar

mongie

Senior Member
ek wil net dankie se vir yellowtail 17 op die forum wat my gehelp het om  my eerste raggy te vang. dit was 'n 56 kg raggy en die foto is te sien onder my gallery Nogmaals baie dankie
 
Top