Twee boeties, Gert en Koos het 'n sak vol lemoene by hulle huis gesteel en het besluit om na die naaste begrafplaas te hardloop waar hulle dit eweredig onder mekaar sou verdeel. Toe hulle by die groot staalhekke kom om die begrafplaas binne te gaan, val twee lemoene uit die sak en word net daar gelos.
'n Papdronk man oppad terug van die kroeg loop naas die begrafplaas verby en hoor toe die volgende: Een vir my en een vir jou, Een vir my en een vir jou.
Hy skrik homself sommer dadelik nugter en hardloop so vinnig soos wat sy voete hom kan dra na die naaste priester.
"Priester, kom saam met my om te getuig hoe God en Satan lyke uitdeel in die begrafplaas."
Hulle altwee hardloop na die begrafplaas en die stemme gaan voort. Een vir my en een vir jou, een vir my en een vir jou!
Skielik sê die een stem: "Nou wat van die twee by die hek?"
Die priester was die een wat die vinnigste daar weg is!!!...