Begrafnis

awsum

Senior Member
Die kisdraers is besig om 'n tannie wat gesterf het se doodskis uit te dra na die diens toe hulle per ongeluk die kis teen 'n hoek van die muur stamp. Vanuit die kis hoor hulle 'n sagte gekreun. Tot die begrafnisondernemer se embarrasement maak hulle die kis oop net om die ou tannie nogsteeds lewendig te vind.
Sy lewe vir nog tien jaar voor sy afsterf en die begrafnisdiens word by dieselfde plek gehou. Die kisdraers is amper naby die deur toe die wewenaar skielik vir hulle skree: "Pasop tog net vir die bleddie muur hierdie keer!"
 
Fanie

Sealiner
Die kisdraers is besig om 'n tannie wat gesterf het se doodskis uit te dra na die diens toe hulle per ongeluk die kis teen 'n hoek van die muur stamp. Vanuit die kis hoor hulle 'n sagte gekreun. Tot die begrafnisondernemer se verleentheid maak hulle die kis oop net om die ou tannie nogsteeds lewendig te vind.

Top