Kan iemand my asb meer info verskaf van die dammetjie? Mag mens nog daar hengel, watse vis spesies is daar en wat het al uit gekom daar, kan mens oornag (seker nie) en enige ander info sal BAIE waardeer word, dankie.
And as far as I know you can camp there... Barbel can be caught at the inloop... Not sure of the sizes, cause we never used to catch anything there before. But you have to arrange at the gate or something to go fishing there.