Middag, Ons gaan die naweek bietjie by Bass Lake Lodge kamp, ek het laas week gou n draai gaan maak daar en mense dis n awesome plek. Daar is twee damme maar die "onderste dam" was hulle besig om te skrop. so al die bass is in die "boonste dam" in gegooi.
Wie was al daar? Ek is redelik nuut met die bass hengel so enige advise vir nie net daai dam nie maar ook die tyd van die jaar sal warder word.
Ek kom volgende week terug met foto's oor die naweek.
Groete