BASS IN MURRAY PARK

skieppie

Member
hello almal

vir die mense wat al by murray park was onlangs is daar nog bass in die dam ek was jare terug by die dam gewees. en destyds het ek nogal goed gevang daar.
 

Luds

New member
Hi

Ja daar is ek en my seun het twee terug 17 gevang , almal aan die klein kant maar ek glo daar moet grotes wees.

 
 

tagnrelease

New member
Ek en n pel van my gaan gereeld soontoe, dit bly my gunsteling bass ....maar ook wel baie kleintjies met die odd 3Kg+ wat uitkom
 
Top