Bass in Arabie Dam

rp

New member
Hulle het my vertel dat daar al 'n paar kompetisies gehou is en dat die ouens al groot bass gevang het. Sal self bietjie die kurpers wil los en vir bass wil probeer.

Sal net 'n bakleiery afgee tussen die wat wil kurper vang op my boot.
 

The Big Boys

New member
Did Fishing at arabie 2 weekends ago. . .we were at a other location besides matlala and must say it's cheaper and better fishing. . .for 3 of us to camp cost 145 bucks and we caught 36 carps all of an average of about 2kg and 4 big blues from the side an average of 1.5kg. . .
 
Top