Blommie baie dankie ek sal dit proebeer. Ek sal eers weet of ek die vis te gou slaan as hulle eendag besluit om aas te vat. Ek sal beslis die tegniek proebeer tot ek dit reg kry. Ek hengel baie graag met plastiek so ek moet die een onder die knie kry.
Weereens baie dankie