Barbel starting to feed again?

michael grey

New member
I use a fine mesh bag or stockings and stuff the bag full of sardines,livers,smashed fish heads,dead chicks,earth worms and hearts and thread a hook trough the bag:fishn
 

Skuimkop

Sealiner
Jip soos ek vermoed het, die babers is weer aktief aan die byt hier by baie van ons damme hier in die Kaap. Daar het babers by 'n plaasdam buite Wellington en ook by Voëlvlei verlede naweek uit gekom so ek dink hulle manne kan die babers maar weer begin target, veral in die vroeë oggend ure.
 
Top