Barbel Caught Two Years Ago

Fishnewbie

Senior Member
Hi Guys,

Caught this beautiful fish Oct 2008, never got a good guess on the weight, anyone want to help me out here. Excuse the very poor handling of the fish, I was well uneducated back then, she did swim away nicely though. If it helps, I'm about 1.78 metres. So fish Length roughly 1.35m.

Thanx in advance!!

 

Skuimkop

Sealiner
Eish 'n ou gaan BAIE dom wees om nie Enigma te glo nie want die man ken maar my humble opinie is dat hy swaarder is as ek dit vergelyk met twee 9 kg babers wat ek al gevang het. My eerste skat was 15 kilo's maar na Enigma se skating sal ek se tenminste 12 kg.

Die eerste een is 9,25 kilo's (links) en ek is 1.84 meter lank. Ek het die foto ook so ge-crop dat dit amper dieselfde is as Fishnewbie se foto.
 

Attachments

  • Riaan babers 1.JPG
    Riaan babers 1.JPG
    57 KB · Views: 131

Skuimkop

Sealiner
Hier is 'n 15,54 kg baber. Die man is bietjie langer as ek seker so 1,90 meter. Let op na die stert afstand van die grond af en die bek se afstand van sy nips af lol. Baie dieselfde as Fishnewbie se foto?
 

Attachments

  • Dez baber 15.54 kg.jpg
    Dez baber 15.54 kg.jpg
    71.6 KB · Views: 124

Fishnewbie

Senior Member
Ek het ook al na baie fotos van snorre gekyk en die average tien kilo snor lyk vir my bietjie kleiner, hierdie ene wat ek gevang het het ook n boepie gehad, ek het fotos erens maar gaan dit moet gaan soek!!! Dankie vir julle input.
Dit is wel net biki moeilik want dit hang alles af van die size van die kop ens. As julle wou weet, een van die damme waar amper niemand vir Baber hengel nie is waar ek hom gevang het, Rietvlei Dam.
 

kitefisher

Sealiner
Just a suggestion,if all the barbel-hunters on Sealine commit themselves to it,it could be very viable to establish a weight conversion data-base for Barbels.

I know that there are definitive differences between head-size and belly size from area to area but we all know that for example raggie females may weigh more just before giving birth than just after,so one will always have a margin of discrepancy.But it should provide a fair average.

If for example we measure total length as per Smooth-Houndshark,and take a belly circumference at its widest ,and physically weigh every barbel, we could well start a Sealine-data-base. All of this may take an extra bit of time,but we only need about a hundred or so barbels to get the ball rolling.

We could ask the moderators for a sticky on the barbel-forum. (Ryan)

Who's game. 

 
 

DWB

Sealiner
Slim plan oom Kite,

Wag, dat ek gou 'n paar snorre gaan vang....

O koos, ek moet werk...

Skat hom ook so 10-12kg... maar ek sal nie weet nie want ek het nog nooit so een gevang nie...LOL
 

kitefisher

Sealiner
Skuimkop wrote:
I'm in and will be able to help with a couple now and off coarse hopefully alot in the future. lol

Jy en Deon,aka DWB is in elk geval van die grootste baber entoesiaste,en dink ek perfek vir die hantering van die info.Ek dink ons moet dalk n nuwe topic begin en daarop moet elke baber wat gemeet en geweeg is,en verkieslik ,maar nie verpligtend tesame met n foto op gesit word ,dan sal meer baber en ander varswater lede dit kan sien en hopelik aktief deelneem..

@Fishnewbie,sorry for the total hi-jack of your post,but it may just lead to a good thing for all of us in future.
 

Fishnewbie

Senior Member
Glad nie n probleem nie, mense het my mos klaar gehelp, en sodoende kan ons ander mense help, wel ek gaan probeer. Want baie van die threads hier op wat ek al gesien het is guess the weight, soos myne, en as ons n tabel kan saamstel dan gaan dit makliker wees vir almal!
 
Top