Bamboo Gaf

Flip Beukes

Senior Member
Flippie, moienie die bamboes al gebruik terwyl dit nog groen is nie laat dit eers uitdroog en onthou om waar jy dit ophang dit gereeld te draai sodat dit nie eenkant toe buig nie. onthou mens gebruik die mannetjie en nie die wyfie nie die wyfies is daardie wat so dik work. hoop dit help ou maat
 

Catch 22

Senior Member
Flip Beukes wrote:
Flippie, moienie die bamboes al gebruik terwyl dit nog groen is nie laat dit eers uitdroog en onthou om waar jy dit ophang dit gereeld te draai sodat dit nie eenkant toe buig nie. onthou mens gebruik die mannetjie en nie die wyfie nie die wyfies is daardie wat so dik word. hoop dit help ou maat
LOL.....
 

Ray Hall

Senior Member
my twee 2cente

het gesien builders warehouse verkoop verskillende sizes...weet nie wat dit kos nie...maar lyk netjies en goed afgewerk....
 

Raggie

New member
flippie

as jy vir jou n stuk bamboes gekies het, hang dit eerder vertikaal op as horisontaal tot dit goed droog is. so keer jy dat dit nie buig nie.

raggie
 

Flip Beukes

Senior Member
Flippie die mannetjies en wyfies groei nie deurmekaar nie elkeen staan n bos op sy eie. normaalweg is die groot bos die wyfies, die mannetjies sal n baie kleiner bos wees wat dun en amper so lank as die wyfies groei.

So behoort jy te kan sien waffer is waffer die sersant of die.... Gaff bamboes. LOL Soos meeste goed in die wereld word die wyfies maar dikker soos hulle oud word. Hier oor gaan ek skote kry.... Hahahahaha
 

Simen

Sealiner
No Flip is spot on with his description, most of the local gaff manufactures just use SA bamboo.

BUT critical--IT has to be 100% dry ( as explained by guys above )

Flippie--Ek vra die een in Afrikaans want ek self is nie seker van die Ingelse terme nie.

Praat jy van bamboes of van riet, die 2 is nie dieselfde nie, hoewel hulle na mekaar lyk.
 

TOE 007

Sealiner
hOWZIT flippie wat ons maak , maak die bo punt vas in n hoe boom , maak n swaar gewig vas aan die onderkant , laat hom so 2 tot 3 weke hang , laat hy mooi reguit is , BURMA CANE is die tuffste
 

TOE 007

Sealiner
misguide wrote:
I thought the bamboo used on a gaff is a specifc type which is imported from India or something?

 
its just a certain species of bamboo , called BURMA CANE, back in the day they made  rods only form Burma
 

Flippie

Sealiner
die wat ek het is die manitjie want sy wyfie staan so 20 meter weg
en is so 5 keer diker


@simen dit is bamboes nie riet nie


dankie viri hulp
groete
flippie
 

Flip Beukes

Senior Member
Jy is baie gelukkig om n mannetjie bos te he! As ek jy is doen ek die moeite en maak sommer n klomp gaffs eenslag. Dan verkoop jy die res en hou vir jou twee of so uit die lot wat vir jou goed lyk.
 
Top