Baja Dam n Wenner !!!!!!

Freek Illucion

New member
Ons het die naweek van 14-16 Desember gaan lyne nat maak by Baja dam , ek was besonders inpress met die oord wat baie netjies vertoon , die vriendlike ontvangs van Hannes by die Hek .

Hy het sommer gou raad gegee waar om te gaan sit en hoe ver om te gooi vir die visse .Ons het baie mooi Karps op getel deur die naweek en het die Sondag geindig op 28 Karps , almal tussen 2.2 Kg tot 3,20 Kg .

Ons het wel 20 Karps verloor agv die watergras wat nog so hier en daar was , maar die naweek was great gewees , ons het gehengel met Vampire Bleeding flotties asook Amandel Bleeding Flotties , ek het op die Bol Dusk en Dawn , Jr , Yellow Navigator , D Day en Amandel gebruik .

::S
 
Top