middag mede hengelaars
graag wil ek net onder julle aandag bring dat baberspan oord nie n goeie hengel gebied is nie die vis byt mooi en als maar swak !!!!!!!!!!!!!! terrein diens !!!!!!!!!!!!!!!
mense ek het van my stoel af geval toe ek die eerste keer my lyne uit trek om nuwe aas aan te sit 6 verskuillende kleure lyn , die lyn word sommer net op die kant gegooi wat uit die water gehaal word , die bestuur verwyder ook nie die oortollige lyn wat op land le nie , ek het seker 12 verskillende kraaineste op een pen gesien , die bestuur doen ook nie moite om die water gras wat in die hengel area is te verminder het sy met n boot of om mense te huur om dit met draad of n hark uit te haal nie .
die ere waarheid is so die bestuur is meer gepla oor die kroe as die versorging van die oord , in alle respek gese die plek is netjies ingerig maar baie baie swak terrein diens word gelewer as dit by die hengel penne kom
ek het darem 1 goeie punt gesien dat daar n man was met n waqentjie wat by elke chalei gestop het en die mense gevra het vir die vullus , vir jou haal ek my hoed af ,
maar ek sal beslus nie weer soentoe gan voor die terrein diens verbeter het nie en die watergras verwyder is nie ,
maar ek moet se aan die persoon wat jou penne in die water verloor hwet baie dankie vir die penne dis netjiese penne en n goeie konsep wat jy van gebruik genmaak het
groete