
Ken ook nie die dam nie.... weet net die Artlure manne looi die babers daar van die bote af, want hulle is blykbaar baie agressief. Het al fotos gesien van babers in die omgewing van so tussen 15-20kg wat hulle met die kuns-aas vang. Nog nie van groter gehoor of gesien nie.. Weet nie wat jy van die kant af gaan kry nie...?
Geniet die kompetisie!
![]()
Hi Krugel.... en hoe was jou trippie Baberspan toe?
:fishn
Hi Krugel,
Jammer om te hoor... ek het nou die dag vir een van my vriende gesê dit is nie die moeite werd om soontoe te gaan as jy nie van 'n boot gaan vang nie... Dit is 'n ander storie as jy van 'n boot gaan vang met kunsaas soos Bernard en Rudolph.. Watse soort aas het die wenner gebruik?