Kan enige iemand dalk vir my se waar ek ñ roepstok in die hande Kan kry?
M mistervister New member Jan 5, 2015 #1 Kan enige iemand dalk vir my se waar ek ñ roepstok in die hande Kan kry?
T The Owner Senior Member Jan 5, 2015 #3 PM vir Droomvanger. Hy kan vir jou Blue Marlin s'n in die hande kry, die beste op die rak.
K kaptein delarey Sealiner Jan 8, 2015 #5 Ek het myne by All out Angling in Centurion gekoop. Search maar rond en sien waar jy die beste deal kry. Probeer die Blue Marlin 13'6 Big Shot Caller kry. Cheers
Ek het myne by All out Angling in Centurion gekoop. Search maar rond en sien waar jy die beste deal kry. Probeer die Blue Marlin 13'6 Big Shot Caller kry. Cheers