Soutiebloem
New member
Hello almal hoop iemand kan my help? Ek wil net hoor kan ek die sele metode gebruik wanneer ek die baber loodkoppe gebruik as wat ek doen met die mad pumpkin seed lures? Dankie
Ok so then till me what is the right way too use it?
Ek roep vi baber soos wat jy met die pumpkin seed doen