[b][color=#0000ff][size=5][/size][/color][/b]&nbsp

 

:wfishJis manne, hier gaan ons alweer!!!:wfish

 Soos meeste van julle weet was ons galjoen kompetisie vandag(Saterdag 4 julie), en weereens was dit 'n groot sukses met prag visse wat gevang is!!! Dis nou my tweede kompetisie wat gereel is en daar sal defnitief nog so paar wees voor die galjoen seisoen sluit 15 Oktober 2009. Van ons manne moet nou eers konsentreer op die Stilbaai Galjoen derby 2009 wat op 8 Augustus plaasvind, en dan as ons terug is sal ek weer 'n datun vas maak vir die 3de galjoen kompetiese vir die jaar:fishn:fishn:fishn

Eerstens wil ek net aan almal dankie sê wat deelgeneem het asook aan Sailfish vir die stroppe wat hy vir ons ge-sponser het....baie dankie, dit word opreg waardeur. Almal wat die inweeg bygewoon het, het van die uitstekende stroppe gekry....::S

Stats:

Getal deelnemers : 19 (13 sealiners)

Galjoene geweeg : 7

Galjoene vrygelaat : +-8

Prys Geld : R950.00 + Traces geborg deur Sailfish

Inweeg :

1ste plek : Francois (Killer Strepie) Galjoen 2.20KG:first

2de plek : Francois (Killer Strepie) Galjoen 2.16 kg:sec

3de plek : Jaco (Boskabeljou) Galjoen 1.98kg:third

4de plek : Wikus (***Galjoen***) Galjoen 1.24kg

5de plek : Wikus (***Galjeon***) Galjoen 0.95kg

6de plek : Henri      Galjoen 0.94kg

7de plek : Jean     Galjoen 0.90kg

Baie geluk Francois met jou twee prag visse van oor die 2kg asook Jaco met jou vis van 1.98kg

Nou vir so paar foto soos belowe!!!!

:wfish:wfish:wfish:wfish:wfish

 

 
 
Top