AS enige iemand my asseblief dringeld ka help sal

AS enige iemand my asseblief dringeld ka help sal dit baie gewarderr word...Ek gaan donderdag na witbank dam toe om n bietjie baars hengel te doen, maar aangesien dit winter is, is ek maar skepties...

Is daar enigge tipe retrieves wat beter daar werk in die winter en watse tipe ase sal beter resultate lewer...

Die toeristing wat ek gedink het om te gebruik is n ultralight combo, met c-tails...en n bje stadigge retrieve

Verdermeer weet ek nie of ek dalk swaargery mut saamvat vr pitching ens en ook of topwater ng effektief daar vroeg in die oggend sal wees nie..

Weereens enige raad sal wardeer word, bje dankie!!!
 
Top