Dagse manne.
Ek het bloot uit nskuurigheid hierdie artificial maggots gekoop en sal graag by julle wil hoor of julle dink dit sal werk as jy dit as 'n ekstra visual gebruik op jou hoek. Het iemand van julle al dit gebruik en hoe het julle dit gevind?