Dag se mede hengelaars
Ons het besluit om te gaan hengel by Ardenza het nog nooit hier gehengel nie en kort onlangse raad ens. Is daar enige iemand wat onlangs by die oewer gehengel het? Enige raad oor afstand en aas? Wil ook hoor hoe lyk dit nou daar met die dam wat so leeg is?
Kan enige iemand my help asb!!!