ardenza proewe

Waldok

Senior Member
Ek dink nie jy moet te veel worry oor aas nie, worry meer oor afstand en waar jy gaan sit.

Ek het een naweek daar gehengel en die vis het op 110m uitgekom, net om die naweek daarna die vis op 60m te kry.

Maar as ek more daar gaan hengel, sou ek diep gegaan het met een stok indien ek n entjie regs of links van die toilet af gesit het. By die toilet en bome sou ek vlak hengel. Maar gaan soek die vis en pas vinnig aan.

Aas. Ek het redelik gevang met Beast/Biddulphs, dan Rooi Gp en FX. Ander ase wat jy kan probeer is Devilsfork en FX. Floatie en deeg onder en deeg bo.
 

PI

Senior Member
Begin met n P3 of P2 so hard as wat jy kan gooi en die ander stok tussen 40 - 70mtr.

PI
 
Top