Hi Julle
Ek was by Arabie dam op vroue dag om n paar visse nader te trek. Die visvang was maar stadig totdat ek die volgende raad gekry het by my buurman.
Gebruik n gewone karp strop met mieliebol. Gebruik floaties op die hoek wat deur gedruk word sodat dit op die oog van die hoek sit, die steel en buig is dan leeg.
Hy spuit dan n mengsel van TCP,GARLIC en Fluoriscene op die bol. Ons het skoon Fluoriscene gebruik.
Jy gooi jou lyn nie verder as 20 meter van die kant af in nie.
Ons het in 45 min 16 Graskarps gevang, tussen 800g en 1.6 Kg
Dit was vet pret.