Hi Julle, het Sondag oggend vroeg deur gery tot maandag oggend. Ons het oor die algemeen gesukkel om die vis te kry. Al die vis was op Skoon Koo pitte en Plakker/ Kap-Kap op die bom gevang. Hier volg fotos