Kallieklip
Member
Ek hengel die laaste 16jr in Henties maar gaan nou vir eerste keer na Angola. Het nog nooit met kunsaas in see gevang. Kan ek met 'n shimano speedmater iv en 14ft stok dit doen of moet ek koffiegrainder kry met korter stok? Watter kunsaasword aan beveel. Gaan na Flamingo.Sal enige raad waardeer want dit is ver en duur om daar te kom met verkeerde gerei. Ek is nuut op Sealine maar ou visserman. Gaan in Augustus 2010.
Baie Dankie en sterkte vir jul manne wat voor my gaan.
NS. Los asb 'n paar visse vir my ook.
STYWE LYNE
Baie Dankie en sterkte vir jul manne wat voor my gaan.
NS. Los asb 'n paar visse vir my ook.
STYWE LYNE
Baie Welkom by Sealine Kallie klip !!!!!!!
:sha ::wlkcmb
