Advies asb...

Anthony_Britt

New member
Wat kan ek saam my mielie bomb meng vir meer vis? en watse mielie bomb dink julle werk die beste?

Dan ek wil voer maak op 100m met maroek moet ek dit kook of gooi ek dit net so in die water?

HELP>>>>>^^..
 

Jake the Snake

New member
Hi

Jy kan Chick Chick no1 een saam met jou voer meng of 'n hele blik mielies saam ingooi.

Vir tipe voer glo ek net in supercast se voer. Skud net die pak voordat jy dit uitgooi en an maak, partykeer sit al die bind middels aan die onderkant van die pak.

Vir voer plek sal ek se jy kan `n paar van die volgende items kry -
1 Beeslek (Koop dit by enige Koperasie)
2 Molasse blokke of balle (Jy kan stevensons se maak koop by enige groot viswinkel)
3 Voerballe

Hoop dit help
 

wmpruis

New member
Ek vat Hemp so 500g hemp saad, laat le dit vir twee dae en kook vir 15min tot dit oop maak, daarna sit ek dit in die twister om fyn te chop. sit dan 150g hemp in vir elke halwe emmer voer wat ek meng. Meng dit saam die voer.
 

Anthony_Britt

New member
Jake the Snake wrote:
Hi

Jy kan Chick Chick no1 een saam met jou voer meng of 'n hele blik mielies saam ingooi.

Vir tipe voer glo ek net in supercast se voer. Skud net die pak voordat jy dit uitgooi en an maak, partykeer sit al die bind middels aan die onderkant van die pak.

Vir voer plek sal ek se jy kan `n paar van die volgende items kry -
1 Beeslek (Koop dit by enige Koperasie)
2 Molasse blokke of balle (Jy kan stevensons se maak koop by enige groot viswinkel)
3 Voerballe

Hoop dit help
Het N beeslek gekoop, hoe lank vat dit voor die begin werk
 
Top