A-Grade Floro

Jake the Snake

New member
HI

Does anybody know where i can get my hands on A grade floroceine.

I am looking at buying about 1-2 kg.

Any help wiould be greatly appreciated.
 

Jake the Snake

New member
Ek het al by hulle gekoop maar dis nie A graad floro nie. Die floro maak lekker groen ma nie soos jou A graad floro's wat jy koop van origional ens nie.
 

Jake the Snake

New member
Raait ekke het reggekom

Dyechem verkoop hom maar jy moet vra vir 100% floro

dit kos nou wel R125 per kg maar mag dalk net die moeite werd wees...
 
Top