Paar weke terug het hulle on klaar gemaak!!! Maar gister het my pal 'n 214 rag gekry en ook 2 bronzies. Die laaste naweek het ons nie een white pickup gehad wat ek kon herken nie...
Maar ja die goed is vervuil... My pal was ook gister bo sy slide op die leader afgebyt... So dit kon weer een wees. Dit s hulle maniere! EK hak baie perongeluk in Mosselbaai as ons vir bronzies en raggs gaan. En hulle but ma jou staal af en slat ook jou leader af... Ek het al pak gekry op 2mm leader.