85 SUZUKI

Ouboet en Ruan

New member
HI

   Ek stel belang in n 85 suzuki om te koop die een waarna,ek kyk lyk op die oog af nog goed dit het trim en tilt op kom saam met controles is daar iets anders waarna ek moet oplet.

  

   THANKS      

                   STYWE LYNE.
 

rianc

Member
Gearbox, gearbox! Suzukis se motors is goed, maar die gearbox, ai ai. Ongelukkig kan mens nie die gearbox regtig toets as dit nie op die boot is nie, maar jy kan voel of sy forward en reverse haak, en check die play op die prop. maak seker jy hoor geen grrrr as dit in neutral is nie. Just my 1c
 

Ouboet en Ruan

New member
DANKIE MY MAAT EK SAL SO MAAK JY IS AL DIE TWEEDE PERSOON WAT SE EK MOET DIT EERSTE DOEN.

                           Thanks.

 
 

Craigis

New member
I had a 85 Suzuki on my Mini Xtaski, excellent motor, good fuel consumption etc........BUT, if the gearbox gives hassles.....which they normally do.....you are bugger#d!!
 
Top