Ek stem saam daar met jou Johno...I was so naby om my current RVD stainless, wat gebaseer is op die Daiwa Infinity, te laat gly en die stainless version van hierbo aan te skaf...maar gelukkig het ek n paar goeie pelle en hulle het sense in my gepraat! Die dag wat ek geld het koop ek n 2de pod soos hierbo!I've seen this pod .... that's just awesome. But I still like the s/s version.
Maar nou ja Riaan - miskien een dag ou maat - ek smaak 'n vakansie