24 DESEMBER HET MY DAG WONDERLIK BEGIN TOE EK OM M

Vis Arend js

New member
24 DESEMBER HET MY DAG WONDERLIK BEGIN TOE EK OM MY KYK EN SIEN HOE DIE SNOEKE UIT DIE WATER BEGIN SPRING EK EN RUDOLF OOK MET SY JS HET HULLE BEGIN JAAG EN EK KON 4 LAND EN HY HET 5 GELAND DIT WAS NOU DIE LEKKERSTE LEKKER, AL WAT EK KAN SE IS DANKIE BAIE DANKIE.
 

Attachments

  • 2012-12-27 11.17.52.jpg
    2012-12-27 11.17.52.jpg
    44.5 KB · Views: 212

Rudolphb

New member
Hi Koos

Ons mag maar spog met die snoeke. Soos ons saam besluit het, die regte plek op die regete tyd. Die dag toe die see fiesies ontplof het met baie honger Natal snoek. Dit was lekker om dit met n nuwe jetski fishing vriend te kon deel.

Bruin Onda en Rapala gespin in die skool, dit het vir twee en half uur soo aangegaan. Wat n wonderlike ervaring.

:wfish
 

Rudolphb

New member
Net te lekker om te sien hoe jou seun met ligte gery vas maak met n snoek nadat n onda na sy kant toe gegooi is. soos Koos se, lekker was nog nooit so lekker nie.
 

Attachments

  • IMG_2242.JPG
    IMG_2242.JPG
    45.1 KB · Views: 164
Top