1st Rule of sliding!!!!!

Can you "feel" the clip hit the stopper ring?

  • Are you high?

    Votes: 0 0.0%
  • Are you drunk?

    Votes: 0 0.0%
  • Supersensitive individual?

    Votes: 0 0.0%
  • Just think your funny?

    Votes: 0 0.0%
  • does your slide clip have fins?

    Votes: 0 0.0%
  • where you born in a barn?

    Votes: 0 0.0%

  • Total voters
    0

Jmax

New member
Fluffy wrote:
1.YOUR SLIDE IS NEVER AT THE STOP RING!!!!!

jy skud en bly skud totdat jy nie meer krag het om te skud nie.

Het alwe vrydag 'n prize fish verloor net bokant my leader asgv van SLIDE!!!.Ekt seker 30 min lank geslide opi beach en whala snap to ek try vasmaak naa ek die vis 10s kans gee te chow.

ekt 2 slides oor.dana isit gooi papa.:SSS

Ek het gister Geelstert koppe ge-slide vir Bronzies op Macassar. Koppe was sowat 50 minute in toe begin my Torium 30 te skree. Hy het so hard gevat, dat my vispen op 'n 45 grade hoek gebuig was. Het hom vasgehaak en so paar minute gespeel voordat hy die 250lbs staal skoon afgebyt het, en soos mis voor die son verdwyn het. Ek gaan vandag weer probeer. Vandag haal ek hom uit. :wfish

 
 

jaco V8

Senior Member
Jmax wrote:
Fluffy wrote:
1.YOUR SLIDE IS NEVER AT THE STOP RING!!!!!

jy skud en bly skud totdat jy nie meer krag het om te skud nie.

Het alwe vrydag 'n prize fish verloor net bokant my leader asgv van SLIDE!!!.Ekt seker 30 min lank geslide opi beach en whala snap to ek try vasmaak naa ek die vis 10s kans gee te chow.

ekt 2 slides oor.dana isit gooi papa.:SSS

Ek het gister Geelstert koppe ge-slide vir Bronzies op Macassar. Koppe was sowat 50 minute in toe begin my Torium 30 te skree. Hy het so hard gevat, dat my vispen op 'n 45 grade hoek gebuig was. Het hom vasgehaak en so paar minute gespeel voordat hy die 250lbs staal skoon afgebyt het(MMMMiskien n skerpneusie?), en soos mis voor die son verdwyn het. Ek gaan vandag weer probeer. Vandag haal ek hom uit. :wfish

 
 

DJP

Sealiner
Lol...Fluffy moenie dat daai spot onder jou vel in klim nie, ons maak die week weer 'n plan dan gaan vang ons daai bulle, seker Wikus het ook 'n score of 12 om te settle...

Ek het weer na Google Earth gaan kyk, die eerste gooi van jou met die seekat poot was solid in 'n rots bank in asook my eerste slide stok wat gereef was... ons moet net so bietjie regs beweeg.
 
Top