Hallo daar Sealiners
My seun werk die afgelope +- 6 maande in Kaapstad (Elektroniese tegnikus by 'n maatskappy wat mediese toerusting vervaardig)
Het tot hede die vooreg gehad om by familie te kon bly, maar die kry oorseese gaste vanaf 8 September en dus soek hy nou verblyf vanaf 8Sept tot so...