Search results

  1. G

    Glysinker op Braid hooflyn?

    Baie dankie DJP! Ek gaan jou raat volg met die klein power swivel. Ek is maar effe aan die kort kant en met 'n 13' stok kan die voorslag nie te lank wees nie.
  2. G

    Glysinker op Braid hooflyn?

    Goeiedag hengel vriende. Ek vra asseblief julle mening oor die volgende. Ek het onlangs (uiteindelik) Braid op my Penn Sargus ll 6000 gesit en hengel tans met ,40 dikte. Ek VERPES egter 'n lang swaar voorslag lyn want, na my mening, gaan die knoop (FG) in die lang duur beslis jou stok se ogies...
Top