dagse manne en maninne. Ek wil graag my aanhangsel en die twee terroriste biet see toe vat die kort vakansie, plekke is net VREK duur, in my opini belaglik. R500 vir 'n kampstaanplek per nag, en slaap ek in my eie tent. Ek is seker iewers in kzn moet daar 'n paar afgelee plekke wees wat mens nie...