Laat die katrolle rol" 2 Spesies Hengelkompetisie – te De Rust, Hartebeespoortdam 8 Oktober 2011. Hengel vanaf 07:00 tot 15:00. Oewerkompetisie, geen bote.Penne sal gesteek word. 2 hengelaars per pen. Prysgeld: swaarste 2 (Barber en Carp) visse = R5 000; 2de swaarste 2 visse = R2 500; 3de...