All Reels are on rods
TLD25 + Diawa rod
TLD20 + Penn rod
TLD15 + Elbe rod
Reels and Rods are in good condition
new line on all reels
R2300 for all
SOLD !!!!!!
I want to get oilskins like the one Miles use
BUT i am NOT paying that for it
am going to get my som to send it from the uk
at half the price as here landed
if it is a order of 12 the price is cheeper
pm if interested
Ek was by OPBC vandag toe die perlemoen duikers uitkom
Die eenklomp manne het mooies gehad maar die ander manne was baie
teleergesteld die area wat aan hulle toegestaan was se perlemoen was amper
alles vrek onder die water hulle se ook die kreef was besig om te trek
EK HET-18f Billfish 2 60hpMariners
-Bungees x4
-Diawa SL50SH
-Diawa SL30SH
-Diawa SL20SH
-Boot stokke-Elbe snoek
Will graag my huwelik behou so nie te duur gaan nie
Enige raad welkom
HOE WERK DIT MET DIE VIS WAT GEVANG WORD
DEEL ONS DIE KOSTES VAN DIE BOOT EN ELKEEN HOU SY VIS
OF IS DAAR N ANDER MANIER
WAT VRA N OU DAN VIR DIE DAG SE VISVANG AAS INGESLYT (AS DAAR WEER N OU MET 3 JAAR OUE GEVRIESBRANDE GEMORS SAAM KOM MAAK EK HOM DIT EET)
WAAR KRY EK DAAI WIT PLASTIEK PETROL TANKS MET DIE PYPIE IN DIE PROP
EK HET 25L KANNE MAAR DIT IS NIE DIE REGTE SOORT NIE HULLE LEK EN MORS- DIE BOOT VROT SOOS PETROL DIE HEEL TYD EN DIT SIT MENS EN VIS AF GELIKKIG HET EK OPGEHOU ROOK ENDERS WAS DAAR DALK SPORTS AL GEWEES