Ek beplan om die opkomende naweek en week tyd op Langebaan Lagoon te spandeer.(10-17 Januarie)
Ek wil graag die boot saam sleep en wil weet of enige iemand my kan help met die beste visvang plekke op die lagoon.
Ons beplan om Stompneus, Kabeljou ens. te vang..(geen haai)
Sal dit baie waardeer...