Search results

  1. B

    TANNIE GRIETTA VAALDAM

    Helo Mense Ek vang 24/01/2015 klubkomp by grietta. Dit is reg langs ARDENZA. Ek soek net graag enige raad van afstande en aas.   Dankie  
  2. B

    MORGENZON ORANJEVILLE

    Hi mense   Ons fish ons volgende klub komp die 22 en 23 november daar. Wie kan my help met afstande en aas ens.   dankie    
  3. B

    SPAAR WIEL

    hELO MENSE   Ek is op soek na n 10inch spaar wiel vir my trailor Dalk het iemand een wat rondle   Thanks
  4. B

    VRYSTAAT LIGA heartsease

    Hi Daar Mense Wie vang almla nou satderdag 30/08/2014 die liga by heartsease. Dankie    
  5. B

    wit fx

    Hi Julle Die naweek het die manne die visse gemors met wit fx.   Weet iemand dalk hoe maak jy dit.   Thanks::tight:  
  6. B

    damplaas

    Hi Mede Vissermanne/maninne   Ek vang nou saterdag by damplaas. dit is langs biermans. Ek het dringend raad nodig. Ek weet nie waar om te begin nie. Ek moet groot punte maak saterdag, wil nie sover onder op die ranglys wees nie.   Thanks:ifishin
  7. B

    DAMPLAAS

    hI meNSE   Ek het vroeer vandag gese ek vang by cilliers,   Dit is eintlik by damplaas naby biermans.   Enige raad met diepte en aas sal wardeer word.   Thanks:wfish
  8. B

    CILLIERS

    helo Mense   Ek het nou uit eindelik by n klub aangesluit, ek vang nou saterdag my 2de kompetisie by cilliers.   Enige raad met afstande en watse aas die tyd van die jaar daar werk sal wardeer word.    Thanks
  9. B

    rietspruit dam ventersdorp

    Hi Mense   Ek gan die naweek van 13-16 sept bietjie rietspruit dam toe.   enige tips of iemand wat my kan vertel wat werk en wat om nie saam te vat.   Thanks.
  10. B

    juana

    Helo Mense   Is Juana geur rerig sy prys werd?:fishn  
  11. B

    BLOEMHOF DAM

    yES YES   Ons is die lang naweek in maart oppad bloemhof toe.   Enige raad sal waardeer word.   Thanks
  12. B

    ORANJEVILLE TIPS

    hELO Manne en Muise   Ek gaan die naweek langs Jim Fouche Hengel. Op n private plaas. Enige raad sal ek waardeer. hengel afstande en watse dips en aas.   Thanx
Top