Iemand klop en Frederick maak die deur oop. Voor hom staan 'n verkoopsman :
"Meneer, gun my 'n oomblik om die nuwe rewolusionere stofsuier, die HUNGRY-VAC, aan u te demonstreer."
Frederick : " Jammer, ek kan ongelukkig niks koop nie - ek is in my m@$r in platsak"
Verkoopsman : " Meneer...