You are using an out of date browser. It may not display this or other websites correctly.
You should upgrade or use an
alternative browser.
-
B
Dog ek sal vir julle wys hoe ons in die winter vis vang. Vergewe die spelling asb. ek mix :puke die tale dees dae.
-
B
Groete van die VSA. Hier is n kort video van yank carp, kan nie dink hulle ag dit gemors vis nie