Search results

  1. S

    Gouritz mond Wes Kaap

    Hallo, ek is 13 jaar oud. Ons gaan in Sept 2015 by Gouritz mond visvang vir 2 weke. Ek wil net hoor watse visse, aas en plekke daar is om vis te vang. Watter aas kan ek ook gebruik. Dankie :imnew:imnew
Top