Was Saterdag (31/07/2010) vir die dag Meerhof toe. Byt was maar min, 1 x 1,5kg Kurper vir die dag gevang op n Garlic floatie. Dag het koud begin maar het later warm geword. Volgens die eienaars is dit nie veilig om daar te slaap nie, so dag hengel is maar die in die in ding. Kostes R30 per kar...